Walliese rugbyheld ontken hy het gewese kêrel met MIV besmet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gareth Thomas in aksie vir die Britse en Ierse Leeus in 2005. Foto: Getty Images
Gareth Thomas in aksie vir die Britse en Ierse Leeus in 2005. Foto: Getty Images

Die voormalige Walliese en Britse en Ierse Leeus-kaptein Gareth Thomas het in ’n hof ontken dat hy sy voormalige kêrel met MIV besmet het.

The Times berig dat Thomas (48) beskuldig word daarvan dat hy sy positiewe MIV-status “geheim gehou het” en versuim het om “voldoende voorsorg te tref” om te verseker dat hy nie die virus aan die 59-jarige Ian Baum oordra nie.

MIV-draers kan aangekla word van aanranding met die opset om ernstig te beseer indien hulle versuim om hul status met moontlike seksuele maats te deel en die virus oordra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos