Die Walliese Rugbyunie (WRU) ontken aantygings dat sommige voormalige werknemers slagoffers van seksistiese diskriminasie was.
Die kwessie, wat in ’n dokumentêre program op BBC Wales bespreek is, het ’n parlementslid en voormalige toetsspeler so ontstel, dat sy ’n beroep gedoen het dat alle Walliese sportliggame ondersoek word
Verskeie voormalige WRU-werknemers maak bewerings oor aanmerkings en gedrag wat volgens hulle seksisties en diskriminerend was.