Wallis se dood nie Cheetahs se brood

akkreditasie
Die Cheetahs hoop steeds op ’n plan om internasionale rugby te speel. Foto: Gallo Images
Die Cheetahs hoop steeds op ’n plan om internasionale rugby te speel. Foto: Gallo Images

’n Krisis in Walliese rugby kan daartoe lei dat een van dié land se vier spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap sneuwel, maar dít sal nie noodwendig beteken dat ’n gaping vir ’n moontlike hertoetrede tot dié reeks vir die Cheetahs oopgaan nie.

Daar is die afgelope week wyd berig dat finansiële probleme in Walliese rugby die doodsklok vir die Dragons, een van sy vier spanne, kan laat lui. Daar is ook sprake van ’n moontlike samesmelting tussen die Ospreys en Scarlets, maar dít is onwaarskynlik.

Rapport verneem sou dít wel gebeur, is daar tans geen sprake dat die Cheetahs ’n terugkeer tot Europese rugby sal maak nie. Tog glo verskeie belanghebbendes dat die Vrystaters die voorste kandidaat behoort te wees as ’n Walliese span wel sneuwel en die VRK-organiseerders met dieselfde getal spanne in die reeks wil volhard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 455/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos