Wallis teiken dié Rose, sê Mitchell

akkreditasie
Engeland se Owen Farrell die afgelope naweek in gesprek met Pascal Gaüzère, wat die fluitjie in die kragmeting met Ierland gedra het. Foto: Getty Images
Engeland se Owen Farrell die afgelope naweek in gesprek met Pascal Gaüzère, wat die fluitjie in die kragmeting met Ierland gedra het. Foto: Getty Images

John Mitchell, gesoute verdedigingsafrigter van Engeland se rugbyspan, het sy spelers vandeesweek gewaarsku dat Wallis daarop uit sal wees om hulle uit te lok en van stryk te bring.

Die twee spanne pak mekaar Saterdag in Llanelli in die Nasiesbeker-toernooi.

Engeland sal oorloop van selfvertroue nadat hy die Iere die afgelope naweek oortuigend geklop het, terwyl Wallis darem ook op die wenpad gekom het deur Georgië te klop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos