Deel

Warren glo bielie Rohan gaan by Haaie blom

akkreditasie
Rohan Janse van Rensburg gaan op loop in ’n kragmeting vir die Sale Sharks in ’n Engelse Premierligawedstryd teen die Bristol Bears verlede maand. Foto: Getty Images
Rohan Janse van Rensburg gaan op loop in ’n kragmeting vir die Sale Sharks in ’n Engelse Premierligawedstryd teen die Bristol Bears verlede maand. Foto: Getty Images

Hoewel daar die afgelope paar jaar dikwels ’n donker prentjie geskep word oor die uittog van plaaslike rugbyspelers na die buiteland, meen die voormalige Springbokkaptein Warren Whiteley dit is nie noodwendig ’n slegte ding nie.

Whiteley (34), tans ’n hulpafrigter by die Haaie, is om kommentaar genader nadat die Durbaniete vandeesweek aangekondig het dat hulle die senter Rohan Janse van Rensburg gekontrakteer het.

Janse van Rensburg (27) het sedert 2018 vir die Sale Sharks in Engeland gespeel, nadat hy ’n staatmaker vir die Leeus was. Hy en Whiteley het destyds saam vir die Johannesburgers uitgedraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos