Wasps vra rugbybase om Chiefs-kopstukke te verbied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Exeter-ondersteuners dra Amerikaans Indiaanse kopstukke in Januarie se Premierliga-eindstryd tussen die Chiefs en Harlequins.  Foto: Getty Images
Exeter-ondersteuners dra Amerikaans Indiaanse kopstukke in Januarie se Premierliga-eindstryd tussen die Chiefs en Harlequins. Foto: Getty Images

Die Engelse klubspan Wasps het die land se rugbybeheerliggaam (RFU) en die Premierliga gevra om standpunt in te neem teen aanhangers wat Amerikaans Indiaanse kopstukke dra voor die naweek se kragmeting teen die Exeter Chiefs.

Die Chiefs se logo bevat ’n Amerikaanse Indiaan wat ’n tradisionele kopstuk dra en Wasps sê ondersteuners wat soortgelyke kopstukke dra, maak hulle skuldig aan kulturele toeëiening.

“Die dra van sulke kopstukke kan moontlik mense ontstel en stem nie ooreen met ons waardes nie,” sê Wasps in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos