Wêreldrugby skok met nuwe proefreëls vir amateurrugby

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skrumwerk, ’n tradisionele sterk punt van Suid-Afrikaanse rugby, word van sy belangrikheid gestroop in proefreëls waarmee Wêreldrugby vorendag gekom het vir gemeenskapsrugby.  Foto: Getty Images
Skrumwerk, ’n tradisionele sterk punt van Suid-Afrikaanse rugby, word van sy belangrikheid gestroop in proefreëls waarmee Wêreldrugby vorendag gekom het vir gemeenskapsrugby. Foto: Getty Images

Dit klink soos ’n Gekkedaggrap, maar rugby kan op voetsoolvlak ’n spel word waar spanne sommer onderling kan besluit hoeveel spelers op die veld gaan wees, hoe lank gespeel gaan word en hoe groot die bal gaan wees.

En dis om maar net ’n paar van die nuwe proefreëls vir gemeenskapsrugby (rugby benede senior provinsiale vlak) te noem wat Wêreldrugby vandeesweek aangekondig het. Nasionale rugbyunies kan self besluit of hulle van 1 Januarie 2022 dié reëls in werking wil stel.

Dit sluit in:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos