Werklikheid sink nog nie in vir Dweba

akkreditasie
Die Vrystaat Cheetahs se twee ystermanne. Ox Nche, stut, en Joseph Dweba, haker, het albei ’n reuse aandeel gehad in die Vrystaat-Cheetahs se verowering van die Curriebeker. Hier omhels hulle mekaar nadat die span die Curriebeker ontvang het. Foto: Mlungisi Louw
Die Vrystaat Cheetahs se twee ystermanne. Ox Nche, stut, en Joseph Dweba, haker, het albei ’n reuse aandeel gehad in die Vrystaat-Cheetahs se verowering van die Curriebeker. Hier omhels hulle mekaar nadat die span die Curriebeker ontvang het. Foto: Mlungisi Louw

Lank nadat die eindfluitjie Saterdagaand in die Toyota-stadion in Bloemfontein in die Curriebeker-eindstryd tussen die Vrystaat-Cheetahs en Goue Leeus geblaas het, het die werklikheid dat hy die Speler van die Wedstryd aangewys is, nog nie ingesink by Joseph Dweba nie.

“Dis ’n groot eer en voorreg om coach Franco (Smith, hoofafrigter) te hê wat my altyd gesteun het en my vir die beginspan gekies het.

“Hy het my gesteun in alles wat ek die seisoen gedoen het en hy het my baie selfvertroue gegee. Ek het nooit verwag om die Speler van die Wedstryd te wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos