Wiese dankbaar vir Duane se ondersteuning

akkreditasie
s
s

Jasper Wiese, wat Saterdag in Gqberha as Speler van die Wedstryd in die Rugbykampioenskap-toets teen die Argentynse Poemas aangewys is, dink nie enigeen kan gou Duane Vermeulen se stewels volstaan nie.

Die 25-jarige Wiese het sy debuut ’n paar weke gelede teen die Britse en Ierse Leeus gemaak. Met Vermeulen uit met ’n besering, is eers Kwagga Smith en toe Wiese op agtsteman gebruik.

Teen die Poemas het Wiese met al hoe meer selfvertroue begin speel. Hy het die bal sterk gedra en op die verdediging sy deel met mening bygedra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos