WP-administrasie: Dié brief het die gety gedraai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ‘roekelose’ bestuur van die WP se gesogte eiendomsbates het Tygerberg genoop om bykans agt maande gelede al vir Saru se ingrepe te vra.  Foto: Gallo Images
Die ‘roekelose’ bestuur van die WP se gesogte eiendomsbates het Tygerberg genoop om bykans agt maande gelede al vir Saru se ingrepe te vra. Foto: Gallo Images

Terwyl die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) vandeesweek eers ingegryp het, is die saadjie vir die dramatiese stap om die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) onder administrasie te plaas, reeds op 25 Februarie deur middel van ’n brief van die Tygerberg-rugbyklub geplant.

In dié brief – met ’n gepaardgaande addendum waar verskeie ander klubs hul steun daaraan toesê – is ’n pleidooi gelewer vir Saru om tóé tot aksie oor te gaan. Dit skets ’n skokkende prentjie van wanadministrasie, swak korporatiewe beheer en roekelose optrede wat die WPRU tot by ’n afgrond gebring het.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos