WP-afjak skrik Yank nie af: ‘SA is spesiaal’

akkreditasie
Michael Yormark glo sportlui in Afrika word nie altyd na behore verteenwoordig deur hul bestuurders en agente nie.
Michael Yormark glo sportlui in Afrika word nie altyd na behore verteenwoordig deur hul bestuurders en agente nie.

Suid-Afrika kan nog groter hoogtes op die rugbyveld bereik as die land al sy verskuilde diamante kan opdiep én hulle behoorlik slyp.

Só glo Michael Yormark, president van die internasionale sportagentskap Roc Nation, wat reeds spelers soos die Bok-kaptein, Siya Kolisi, en die ster-vleuel Cheslin Kolbe op hul boeke het.

Die yslike onontginde potensiaal in Suid-Afrika is een van die redes waarom Yormark ondanks rampspoedige onderhandelinge met die WP Rugbyunie stééds in die land wil belê. Hy is tans saam met ander gesiene sakelui in gesprekke met die Haaie betrokke oor ’n moontlike geldinspuiting vir dié unie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos