Deel

WP bevestig Edwill gaan Goudstad toe

akkreditasie
Edwill van der Merwe ken die pad na die doellyn wat hom ’n goeie aanwins vir die Leeus sal maak. Foto: Gallo Images
Edwill van der Merwe ken die pad na die doellyn wat hom ’n goeie aanwins vir die Leeus sal maak. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie het Maandag gerugte bevestig dat Edwill van der Merwe hom later vanjaar gaan verlaat om by die Leeus aan te sluit.

Luidens ’n verklaring deur Western Province Professional Rugby (WPPR), wat beroepsrugby in die WP bedryf, is daar ’n “groot aanbod” aan die 25-jarige blits gemaak in ’n poging om hom in die Kaap te hou. Die voormalige Matie-drieëvraat het egter nie aan die lokaas gebyt nie.

“Edwill het as ’n ondersteuner van die WP en Stormers grootgeword en deur ons strukture gekom, so natuurlik wou ons hom hier hou,” sê John Dobson, die WP se afrigter, in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.69
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
959.94
-0.8%
Palladium
1,416.15
+0.7%
Goud
1,968.27
-0.3%
Silwer
23.22
-0.4%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos