WP-direkteure bedank oor Zelt Marais

akkreditasie
 Zelt Marais, die WPRU se president. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, die WPRU se president. Foto: Gallo Images

Nóg ’n verskeurende bom het gister in WP-rugby gebars toe vier direkteure van die sake­vleuel van die Kaapse franchise bedank.

Die vier direkteure, Solly Moeng, Sabelo Mzanywa, Melene Rossouw en Janine Myburgh, is verlede jaar aangestel. Hul bedanking gister is in solidariteit met die vyf geskorste uitvoerende bestuurslede en uit protes teen die bestuurstyl van die WP-president, Zelt Marais.

Al vier sê hy is te blameer vir hul bedanking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos