WP draai Roos in watte toe vir Bulle-stryd

akkreditasie
Die puik agtsteman Evan Roos se afwesigheid sal ’n groot leemte in die Westelike Provinsie se span laat vir die Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle op Loftus Versfeld. Foto: Gallo Images
Die puik agtsteman Evan Roos se afwesigheid sal ’n groot leemte in die Westelike Provinsie se span laat vir die Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle op Loftus Versfeld. Foto: Gallo Images

Evan Roos sal nie deel vorm van die Westelike Provinsie se aanslag in Vrydagaand se Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle op Loftus Versfeld in Pretoria nie.

Roos, wat vanjaar uithalerspel as agtsteman lewer, het die afgelope twee ligawedstryde teen Griekwas en die Haaie weens ’n boudspierbesering misgeloop.

John Dobson, die WP se afrigter, is heel verstaanbaar nie gretig om hom aan die risiko vir ’n verdere besering bloot te stel met die Verenigde Rugbykampioenskap om die draai nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.09
-0.1%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.95
-0.2%
Silwer
20.65
-0.1%
Palladium
2,200.50
-1.9%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos