WP hou asem op oor Moerat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salmaan Moerat  Foto: Gallo Images
Salmaan Moerat Foto: Gallo Images

Die Stormers wag in spanning op Salmaan Moerat se besluit of hy sy kontrak by die Westelike Provinsie gaan verleng of nie.

Die 23-jarige slot sal volgens ’n ingeligte volgende week ’n besluit neem. Sy kontrak eindig in Oktober 2022 by die WP. Die Engelse klub Sale Sharks is een van verskeie opsies wat hy oorweeg.

Sale Sharks kyk te midde van druk bespiegeling dat Lood de Jager in die visier van Durban se Haaie is en praatjies dat JP du Preez op die Skotse klubspan Glasgow Warriors se radar is rond na beskikbare slotte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.26
-0.3%
Rand - Pond
19.72
-0.3%
Rand - Euro
17.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,817.67
0.0%
Silwer
20.72
-0.1%
Palladium
1,988.50
+1.3%
Platinum
921.42
+0.4%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
61,554
0.0%
Alle aandele
67,747
0.0%
Hulpbronne 10
65,762
0.0%
Industriële 25
80,548
0.0%
Finansiële 15
15,167
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos