WP, Kaapstad-metro onderhandel oor peperduur huurgeld vir stadion

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Prentjiemooi ligging, maar nie só mooi dat die WP Rugbyunie bereid is om R1,5 miljoen huurgeld per wedstryd te betaal vir die gebruik van die DHL-stadion nie.  Foto: Getty Images
’n Prentjiemooi ligging, maar nie só mooi dat die WP Rugbyunie bereid is om R1,5 miljoen huurgeld per wedstryd te betaal vir die gebruik van die DHL-stadion nie. Foto: Getty Images

Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) en die Kaapstad-metroraad het mekaar skynbaar om die onderhandelingstafel gevind oor kwessies wat wrywing veroorsaak het met die verhuringsooreenkoms vir die DHL-stadion.

Seker die grootste probleem was die vooruitsig van huurbetalings – in die Curriebeker-reeks sowel as die Verenigde Rugbykampioenskap – van R1,5 miljoen per wedstryd. Dit sou beteken dat die WPRU, meer dikwels as nie, nie eers die onkoste van die huurbetalings deur kaartjieverkope sou kon verhaal nie. ’n Kleiner huurbedrag geld wel weens die Covid-19-regulasies wat toeskouers se bywoning beperk.

Hoewel die WPRU se onderhandelingspan destyds tot die hoofbepalings van ’n ooreenkoms tot daardie bedrag ingestem het, dreig dit om die gans wat die goue eiers lê van kant te maak. Dit was duidelik uit die bywoning van die Stormers en WP se wedstryde dat die bywoningskultuur by Nuweland weens die pandemie in die slag gebly het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos