WP-klubs slyp hul messe vir Zelt Marais

akkreditasie
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is glo onder skoot van talle klubs.  Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is glo onder skoot van talle klubs. Foto: Gallo Images

Zelt Marais, president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), word glo deur ’n mosie van wantroue in sy leierskap in die gesig gestaar.

Netwerk24 het by verskeie bronne verneem dat verskeie van die unie se klubs Maandag skriftelik hul mosie ingedien het.

Volgens die WPRU se grondwet verg dit tien klubs om ’n spesiale vergadering te kan aanvra waar die mosie aangehoor sal word. Daardie minimum vereiste is blykbaar ver oorskry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos