'Straf' vir WP-man oor Masotti in stadion

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danny Jones in 2018 op Nuweland. Foto: Gallo Images
Danny Jones in 2018 op Nuweland. Foto: Gallo Images

Die senior bestuurder van die WP-rugbyunie wat vir Covid-19-protokol verantwoordelik is, is van sy pligte onthef nadat ’n Amerikaanse belegger die Kaapstad-stadion ongenooid binnegekom het.

Marco Masotti het saam met die Haaie opgedaag vir hul onlangse Reënboogbeker-wedstryd teen die Stormers.

Terwyl daar nog verwarring is oor die posisie van Danny Jones, die WP Rugbyunie se klubbestuurder, het Rapport gister bevestig hy is verwyder as die unie se Covid-19-beampte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos