WP-raadslede soek hofbevel om Zelt te pos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is Donderdag onder skoot van lede van sy uitvoerende raad in die hooggeregshof in Kaapstad. Daar word onder meer gevra dat hy uit sy amp verwyder word. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is Donderdag onder skoot van lede van sy uitvoerende raad in die hooggeregshof in Kaapstad. Daar word onder meer gevra dat hy uit sy amp verwyder word. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se binnegevegte draai Donderdagmiddag wéér in die hooggeregshof in Kaapstad.

Hierdie keer soek vyf lede van die WPRU se uitvoerende komitee – die visepresident, Ronald Bantom, Anele Zita, Quintin van Rooyen, Reuben Riffel en Mario Williams – dringend ’n bevel dat die unie se president, Zelt Marais, uit sy amp verwyder moet word en dat daar verklaar word dat hy nie sy fidusiêre pligte nagekom het nie.

Voorts vorm eiendomsontwikkelingskwessies ’n groot deel van die aansoek. Daar word vir ’n interdik gevra dat Marais:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,846.62
+0.3%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,054.50
+2.6%
Platinum
1,055.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,515
0.0%
Alle aandele
76,168
-0.0%
Hulpbronne 10
77,375
+0.5%
Industriële 25
95,449
-0.2%
Finansiële 15
15,103
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos