Deel

WP vereer Manie, Evan vir skitterspel in Stormers se triomf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Manie Libbok (links) en Evan Roos is Dinsdagaand deur die Westelike Provinsie vereer vir hul skitterspel in verlede seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap.  Foto: Gallo Images
Manie Libbok (links) en Evan Roos is Dinsdagaand deur die Westelike Provinsie vereer vir hul skitterspel in verlede seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images

Wat ’n heerlike drie dae het Manie Libbok en Evan Roos nie agter die rug nie.

Nadat dié Kaapse rugbysterre Sondag gehoor het dat hulle by die Springbok-oefenkamp in Stellenbosch moet aansluit, is hulle Dinsdagaand ook deur die Westelike Provinsie vereer vir hul skitterspel in die Stormers se triomfantelike Verenigde Rugbykampioenskap-veldtog van verlede seisoen.

Libbok is as die Stormers-speler van die Jaar aangewys, terwyl Roos as die Stormers-spelers se Speler van die Jaar gekroon is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos