Zelt Marais lag mosie van wantroue af

akkreditasie
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, skop vas teen ’n eiendomstransaksie met Staytus Cape vir die ontwikkeling van Nuweland. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, skop vas teen ’n eiendomstransaksie met Staytus Cape vir die ontwikkeling van Nuweland. Foto: Gallo Images

Zelt Marais, president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), het gegriefde klubs se poging tot ’n mosie van wantroue in sy leierskap afgelag.

“Daar is geen gronde vir ’n mosie van wantroue nie – dit is pure onderduimsheid,” het hy in ’n e-pos deur die WPRU se mediakanale gesê.

Talle klubs het Maandag skrywes aan die WPRU gerig waar gevra word vir ’n spesiale vergadering sodat ’n mosie ter tafel gelê kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos