Zelt: Saru moet WP uitlos, of ...

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, het teen die Suid-Afrikaanse Rugbyunie uitgevaar oor die besluit om die Kaapse unie onder administrasie te plaas.  Foto: Gallo Images
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, het teen die Suid-Afrikaanse Rugbyunie uitgevaar oor die besluit om die Kaapse unie onder administrasie te plaas. Foto: Gallo Images

Sonder wetlike gronde en strydig met transformasie.

Dít is die perspektief van Zelt Marais, geskorste president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se besluit in November om die Kaapse unie onder administratiewe beheer te plaas.

Marais het Woensdagoggend ’n lang stilte verbreek deur ’n brief aan Saru en hoofraadslede van die WPRU te stuur waarin hy breedvoerig na die ingrepe kap. Hy doen daarin ’n beroep op Saru om sy administrasie van die WP met “onmiddellike ingang” te staak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.34
-0.9%
Silwer
23.74
-0.3%
Palladium
2,354.04
+6.9%
Platinum
1,052.70
+2.3%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos