Zelt se ‘strydkamer’ sneuwel óók nadat Saru ingryp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais se omstrede termyn as president van die WP-rugbyunie het Dinsdag tot ’n einde gekom. Foto: Gallo Images
Zelt Marais se omstrede termyn as president van die WP-rugbyunie het Dinsdag tot ’n einde gekom. Foto: Gallo Images

Dis totsiens aan elkeen van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se base, terwyl die sogenaamde strydkamer in Nuweland se presidentslosie ook gesneuwel het nadat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) Dinsdag besluit het dat hy nie meer op die kantlyn gaan sit en kyk hoe die Kaapse unie ten gronde gaan nie.

Saru het omstreeks 10:20 Dinsdagoggend aangekondig dat hy administratiewe beheer oor die WPRU neem nadat hy Zelt Marais, die unie se president, van die besluit verwittig het.

Marais het Dinsdag nog in ’n verklaring aan Netwerk24 die hoop uitgespreek dat die insette van die strategiese komitee wat onlangs deur hom gestig is, aan boord geneem sal word. Saru het egter daardie omstrede komitee ver by die kantlyn uitgeskop en al die WP se base onmiddellik geskors.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.45
-0.1%
Silwer
22.39
-0.5%
Palladium
1,865.00
+0.6%
Platinum
961.50
+0.4%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos