Zelt smous nuwe belegger aan klubs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais
Zelt Marais

Nog ’n week in WP Rugby se voortslepende chaos beteken deesdae nóg ’n nuwe belegger én nog ’n nuwe sakeplan.

Die afgelope week was dit weer so toe Zelt Marais, president van die WP-unie, ’n nuwe belegger en ’n nuwe sakeplan aan die unie se klubs voorgestel het. Marais het Donderdagaand ’n nuwe belegger en nuwe reddingsplan aan die unie se klubs probeer verkoop.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het die WPRU die week ingelig dat hulle die unie sal oorneem as sy sake op bestuurs- en finansiële vlak nie dringend reggeruk word nie. Marais het Saru se dreigbrief, om WP onder administrasie te plaas, op Donderdag se vergadering gebruik as ’n goeie rede waarom die klubs die aanbod van die nuwe belegger moet aanvaar. Die alternatief, het hy gesê, is bankrotskap of ’n oorname deur SA Rugby.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos