Zelt beur voort met omstrede plan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, het op ’n tegniese punt daarin geslaag om ’n mosie van wantroue in hom te systap.  Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, het op ’n tegniese punt daarin geslaag om ’n mosie van wantroue in hom te systap. Foto: Gallo Images

Die omstrede “strategiese komitee” wat verlede week by die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) in die lewe geroep is, sal nie formele besluitnemingsmagte hê nie en druis ook nie teen die Kaapse unie se grondwet in nie.

Só sê Zelt Marais, die president van die WPRU, wat Maandagaand op ’n spesiale vergadering van die unie se hoofraad daarin geslaag het om ’n mosie van wantroue in hom af te weer.

In geskrewe antwoorde op vrae van Netwerk24, sê Marais dat die komitee as ’n “strategie-forum en dinkskrum” geposisioneer is. Sy e-pos is voor Maandag se vergadering – waar ’n stemmery glo weens ’n tegniese punt nie eers plaasgevind het nie – ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos