Zelt verbreek stilte, kap na Saru

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, is oënskynlik op die oorlogspad met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Foto: Argief
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, is oënskynlik op die oorlogspad met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Foto: Argief

Zelt Marais, geskorste president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), het sy stilte verbreek en in ’n sterk bewoorde brief te velde getrek teen die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se ingrepe by die Kaapse unie.

Die skrywe is op ’n briefhoof van die WPRU en kom op die oggend van ’n inligtingsessie waar Mark Alexander, Saru se president, en Jurie Roux, uitvoerende hoof, om 17:00 aan hoofraadslede terugvoer oor die administrasieproses sal gee.

Marais sê onder meer dat daar “geen wettige of geregverdigde gronde” was vir Saru se besluit om die WPRU in November onder administrasie te plaas nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 123/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.28
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.27
-0.2%
Silwer
23.67
-1.3%
Palladium
2,165.57
+0.8%
Platinum
1,015.14
-1.8%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,191
+0.8%
Alle aandele
72,673
+0.7%
Hulpbronne 10
72,991
+2.1%
Industriële 25
90,721
-0.3%
Finansiële 15
14,809
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos