Zelt wis niks van direkteure se bedankingsbrief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, sê hy dra nie kennis van ’n bedankingsbrief deur vier onafhanklike direkteure van die unie se sakevleuel nie.Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, sê hy dra nie kennis van ’n bedankingsbrief deur vier onafhanklike direkteure van die unie se sakevleuel nie.Foto: Gallo Images

Zelt Marais, president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), sê hy het nie ’n brief van vier onafhanklike direkteure ontvang waarin hulle hom van hul bedanking uit die sakevleuel in kennis stel nie.

Hy gaan daarom nie reageer op die skerp kritiek van Janine Myburgh, Melene Rossouw, Solly Moeng en Sabelo Mzanywa een hom in dié brief nie. Die ongetekende brief is Saterdag wyd onder rugbyskrywers gesirkuleer.

“Die aandeelhouer sal reageer sodra ons die egtheid van die dokument/brief kon verifieer of bevestig,” het hy in ’n e-pos aan Netwerk24 gesê nadat dit aan hom gewys is sodat hy sy kant van die saak kon stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.95
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos