Deel

Affies en Boland Landbou Maandag slaags in St. John’s-Paastoernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christoff de Bruyn van Paul Roos Gimnasium is hier op die tweede dag van St. John’s College se Paastoernooi teen die Hoërskool Nelspruit op die aanval. Foto: Frans Lombard
Christoff de Bruyn van Paul Roos Gimnasium is hier op die tweede dag van St. John’s College se Paastoernooi teen die Hoërskool Nelspruit op die aanval. Foto: Frans Lombard

Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) sal Maandag sy enigste verskyning in vanjaar se Paastoernooie maak wanneer sy eerste rugbyspan die Hoër Landbouskool Boland by St. John’s College pak.

In net die sesde bepaling nog tussen dié twee rugbyfabrieke sal Affies sy vyfde oorwinning teiken, terwyl die span van die Agter-Paarl soos die groep van 2003 sal wil maak.

Affies was in die laaste kragmeting in 2018 met 38-14 baas, terwyl hy ook in 2000 (20-5), 2007 (6-0) en 2009 (27-18) geseëvier het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos