Affies troef Boland Landbou; EG Jansen verras Glenwood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Modderbad! Affies se agtsteman, Beyers Roos, word platgetrek in sy span se kragmeting met Boland Landbou. Foto: Frans Lombard
’n Modderbad! Affies se agtsteman, Beyers Roos, word platgetrek in sy span se kragmeting met Boland Landbou. Foto: Frans Lombard

Omo en Vanish: Dít sal op elke skolerugbyspeler se ouers se inkopielys wees om die modderbaddens uit hul seuns se truie te was ná die laaste dag van die jaarlikse Paastoernooie.

Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies), in sy enigste verskyning by vanjaar se St. John’s College-Paastoernooi, het ’n naelbytstryd teen die Hoër Landbouskool Boland met 12-5 gewen.

Die manne van die Agter-Paarl se enigste punte was danksy die haker Hannes van Wyk se drie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos