Cravenweek: WP troef Haaie, Valke baas in drieëfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Soos ’n arend! Die Westelike Provinsie en Hoër Jongenskool Paarl se buitesenter Shah-Jehaan de Jongh duik in die hoek oor vir een van sy twee drieë teen die Haaie.  Foto: Gallo Images
Soos ’n arend! Die Westelike Provinsie en Hoër Jongenskool Paarl se buitesenter Shah-Jehaan de Jongh duik in die hoek oor vir een van sy twee drieë teen die Haaie. Foto: Gallo Images

Soos klappers in die gange van Rondebosch Boys' High School in Kaapstad het die plettervatte geknal toe die Westelike Provinsie moes spook om die Haaie Woensdag met 29-24 by dié skool te klop op die derde dag van die o. 18-Cravenweektoernooi.

In ’n wedstryd wat die toeskouers enduit vermaak het, het die Kapenaars en Natallers alles in die stryd gewerp met ’n oog op ’n plek in Saterdag se hoofwedstryd.

Dit was uiteindelik die tuisspan wat te veel skietgoed gehad en gewys het waarom hy die gunsteling is om sy nie-amptelike titel te verdedig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 62/0
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.34
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-1.2%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.79
-1.4%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,798.42
+0.5%
Silwer
23.51
+1.9%
Palladium
1,963.16
+1.7%
Platinum
1,025.76
+1.6%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos