Erasmus keer straks binnekort terug na Boishaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sean Erasmus Foto: Gallo Images
Sean Erasmus Foto: Gallo Images

Dit is ’n “uitgemaakte saak” dat die gewese Leeus-hulpafrigter Sean Erasmus binnekort Boishaai se nuwe direkteur van rugby gaan word.

Rapport se bronne het die week gesê die proses om Erasmus, ’n gewese Boishaai-breier, terug na skolerugby te lok, is “99% voltooi”. Die skuif behoort binnekort aangekondig te word.

Boishaai se afrigter, die gewese Griekwa-breier Peter Engledow, het die skool Vrydag verlaat. Engledow se kontrak van drie jaar met die skool het op 30 September verstryk. Hy het die skool vir 26 wedstryde afgerig, waarvan hulle 23 gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Goud
1,783.63
+0.9%
Silwer
22.54
+0.7%
Palladium
1,816.50
+1.8%
Platinum
937.00
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos