Garsies breëbors ná geskiedkundige oorwinning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Garsfontein se losskakel, Nicallen Gabrielsen, op die aanval terwyl Affies se Heinrich Horn gereedmaak om hom te stuit. Foto: Marius Nortjé
Die Hoërskool Garsfontein se losskakel, Nicallen Gabrielsen, op die aanval terwyl Affies se Heinrich Horn gereedmaak om hom te stuit. Foto: Marius Nortjé

Dit is ’n uitslag wat die skolerugby-geskiedenisboeke herskryf het, maar die Hoërskool Garsfontein se eerste rugbyspan se hoofbreier, Johan du Plessis, hoop dat daar nuwe asem in ’n jaarlikse derby tussen sy span en die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) geblaas is.

Die Garsies se Bere het ’n rillerstryd met 20-19 gewen en daarmee die eerste keer tot nog toe aan die regte kant van die telbord teen Affies se Wit Bulle geëindig.

Garsfontein, wat in 1988 sy deure geopen het, het voor Saterdag nog net vyf keer teen Affies swaarde gekruis en elke keer die knie gebuig. Die eerste was in 1993 (63-3) met die spanne wat ná dié stryd drie keer agtereenvolgens gespeel het, voordat dié bepaling ná 1996 (62-7) tot 2010 (31-7) uitgestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 64/1
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.34
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-1.2%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.79
-1.4%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,798.42
+0.5%
Silwer
23.51
+1.9%
Palladium
1,963.16
+1.7%
Platinum
1,025.76
+1.6%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos