Deel

Klofies verower 4de krieketkroon vanjaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Waterkloof se Christiaan du Toit het 129 lopies in die Noordvaal-eindstryd aangeteken om sy span tot die titel te voer. Foto: Frans Lombard
Die Hoërskool Waterkloof se Christiaan du Toit het 129 lopies in die Noordvaal-eindstryd aangeteken om sy span tot die titel te voer. Foto: Frans Lombard

Die Hoërskool Waterkloof se eerste krieketspan het die afgelope naweek nog ’n hoofstuk in sy suksesverhaal vanjaar geskryf toe hy die Noordvaal-reeks se trofee omhoog gehou het.

Die skool het vanjaar elke kriekettoernooi gewen waarin hy sy slag gewys het. Benewens sy Noordvaal-triomf, het hy ook in die Superliga, die Titans se o.19A-liga én die Noord-Suid-T20-reeks met die louere weggeloop.

Dit was ’n onoorwonne veldtog vir die Klofies in die Noordvaal-kompetisie met die Hoërskool Garsfontein wat in die eindstryd met 68 lopies (D/L-formule) die knie moes buig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos