KYK | Grey vs. Boishaai: Skolerugby ongelooflik, sê oud-Bokkaptein

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hokaai daar, ouboet. Twee spelers van Grey Kollege keer Ben Heydenrych, groot slot van die Hoër Jongenskool Paarl, voor in Saterdag se wedstryd in Bloemfontein. Lukas Meyer pak hom aan die bene en JJ Theron, agsteman, het sy trui beet. Grey het die klipharde stryd met 21-12 gewen. Foto: Mlungisi Louw
Hokaai daar, ouboet. Twee spelers van Grey Kollege keer Ben Heydenrych, groot slot van die Hoër Jongenskool Paarl, voor in Saterdag se wedstryd in Bloemfontein. Lukas Meyer pak hom aan die bene en JJ Theron, agsteman, het sy trui beet. Grey het die klipharde stryd met 21-12 gewen. Foto: Mlungisi Louw


Oeffff!

’n Vlieënde têkkel deur Grey Kollege se Alfondzo Isaacs, regtervleuel, in die ribbekas van Boishaai se Jean Claude Mars, heelagter, het duisende toeskouers vir ’n oomblik na hul asem laat snak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 35
Ireland 12
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 69/2
Jersey 0
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos