Menlopark, Affies wéér kaatjie van baan by Tuks se Top10

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Menlopark se Aiden Smith het die voltal van 1 000 punte opgestapel vir sy byeenkomsrekord in die gewigstoot (o.19) van 19,33 m. Foto: Marius Nortjé
Die Hoërskool Menlopark se Aiden Smith het die voltal van 1 000 punte opgestapel vir sy byeenkomsrekord in die gewigstoot (o.19) van 19,33 m. Foto: Marius Nortjé

Die Hoërskool Menlopark en Afrikaanse Hoër se seuns- en meisieskool se oorheersing by die Tuks Top10-atletiekbyeenkoms duur voort.

Parkies is sedert 2018 nog onoorwonne in dié kompetisie se A-afdeling, terwyl Affies se seuns en dogters se segetog al sedert 2014 voortgesit word.

Parkies is as die wenners in die algehele afdeling aangewys met ’n uitstekende gemiddeld van 966 punte, terwyl Affies se seuns (904) en dogters (907) elk ook ’n gemiddeld van meer as 900 punte gehandhaaf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos