Deel

Monnas is Noordvaal se seweskonings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ceano Everson vroeër vanjaar in die kleure van die Hoërskool Monument se eerste rugbyspan. Hy was in die Noordvaal-sewestoernooi een van sy span se grootste staatmakers. Foto: Marius Nortjé
Ceano Everson vroeër vanjaar in die kleure van die Hoërskool Monument se eerste rugbyspan. Hy was in die Noordvaal-sewestoernooi een van sy span se grootste staatmakers. Foto: Marius Nortjé

Die Hoërskool Monument is Saterdag danksy ’n onoorwonne veldtog in die Noordvaal-sewestoernooi die vierde keer as die voorste sewesspan noord van die Vaalrivier aangewys.

Monnas is as die kampioen gekroon nadat hy by die Hoërskool Menlopark met die Hoërskool Dr. EG Jansen in die Beker-eindstryd afgereken het.

Monnas was met 36-7 vir sy vyfde seweskroon sedert die toernooi se ontstaan in 2014 baas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.09
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,456.65
+0.6%
Goud
1,981.49
+0.9%
Silwer
23.91
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos