Deel

Monnas se Wit Bulle gaffel Klofies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Uit my pad uit! Die Hoërskool Monument se Zain Henery probeer om ’n verdediger in sy wegholoorwinning oor die Hoërskool Waterkloof in die Noordvaal-kompetisie af te stamp. Foto: Marius Nortjé
Uit my pad uit! Die Hoërskool Monument se Zain Henery probeer om ’n verdediger in sy wegholoorwinning oor die Hoërskool Waterkloof in die Noordvaal-kompetisie af te stamp. Foto: Marius Nortjé

Die Hoërskool Monument van Krugersdorp het met sy klinkende oorwinning oor die Hoërskool Waterkloof op ’n indrukwekkende wyse enige twyfel uit die weg geruim oor wie die toonaangewende span in Afdeling 1 van die Noordvaal-kompetisie in die aanloop tot die Julie-skoolvakansie is.

Monnas, wat tien drieë op die Ras van Rooyen-veld ingeryg en die Klofies se tjank met 64-15 afgetrap het, is sodoende steeds die enigste onoorwonne span in die kompetisie.

Dié wedstryd was aanvanklik vir die eerste ronde van die kompetisie gereël, maar Klofies moes hulle weens verskeie Covid-19-gevalle aan die kragmeting onttrek. Dit is toe tot die afgelope naweek uitgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos