Noordvaal-reeks: Monnas oorleef begeesterde Nories

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Monument se linkervleuel, Arie van der Walt, glip verby die Hoërskool Noordheuwel se DP van Zyl in die Noordvaal-reeks. Foto: Marius Nortjé
Die Hoërskool Monument se linkervleuel, Arie van der Walt, glip verby die Hoërskool Noordheuwel se DP van Zyl in die Noordvaal-reeks. Foto: Marius Nortjé

Dit is die Hoërskool Monument teen die Hoërskool Dr. E.G. Jansen en die Hoërskool Garsfontein teen die Hoërskool Noordheuwel in die halfeindronde van die Noordvaal-reeks se Beker-afdeling.

Monnas het Saterdag in Krugersdorp sy buurman, die Nories, in ’n opwindende kragmeting by ’n volgepakte Ras van Rooyen-veld met 33-29 getroef, maar die verloorspan se kanniedood-houding het verseker dat hy met twee bonuspunte die ligafase in die derde plek afsluit.

Die Nories het vroeg toegeslaan toe sy loskopstut, Arné Roux, oorgebars het, maar vir die grootste deel van wat gevolg het, was dit Monnas wat sake beheer het danksy kragvertonings deur sy slotpaar HJ de Beer en Ulrich van der Westhuizen, tesame met sy lostrio, Tristan da Costa, Morné Venter en Xander Schoeman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos