Jansies bly op wenpad in Noordvaal-kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rynhardt van der Linden, binnesenter van Helpmekaar Kollege, ontduik HTS Middelburg se Johnathan Durrheim op pad doellyn toe vir sy welverdiende drie. Foto: Marius Nortjé
Rynhardt van der Linden, binnesenter van Helpmekaar Kollege, ontduik HTS Middelburg se Johnathan Durrheim op pad doellyn toe vir sy welverdiende drie. Foto: Marius Nortjé

Die Hoërskool Dr. EG Jansen het sy onoorwonne status in die Beker-afdeling van vanjaar se Noordvaal-reeks behou, terwyl die Hoërskool Noordheuwel terug op die wenpad gekom het.

Die Jansies het in ’n opwindende stryd teen die Hoërskool Waterkloof met 34-26 geseëvier nadat hy reeds met Nories en die Hoërskool Marais Viljoen afgereken het.

Jaydon Bantom, Jansies se losskakel, het hom veral as generaal laat geld. Klofies se bielie-agtsteman, Zander Thirion, het eerste bloed geruik, voordat Bantom binne ’n ommesientjie twee keer oor die doellyn geseil het om sy span voor te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos