o.18-Cravenweek: Blou Bulle draf SWD kaf; Vrystaat steeds segeloos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blou Bulle se buitesenter, Demitre Erasmus, wys hakskene met sy onderskepdrie Donderdag teen die Suidwestelike Distrikte in die o.18-Cravenweektoernooi in Kaapstad. Foto: Gallo Images
Die Blou Bulle se buitesenter, Demitre Erasmus, wys hakskene met sy onderskepdrie Donderdag teen die Suidwestelike Distrikte in die o.18-Cravenweektoernooi in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Voordat die o.18-Cravenweekspanne Saterdag uitdraf, sal die Suid-Afrikaanse Skole- en Suid-Afrikaanse Skole A-spanne reeds bekend wees.

Dié spanne word Vrydag aangekondig en sal kort ná die eindfluitjie in die hoofwedstryd by Rondebosch Boys’ High School op ’n bus na die Agter-Paarl vir ’n oefenkamp by die Hoër Landbouskool Boland klim.

Die spanne sal op 19, 23 en 27 Augustus in ’n internasionale reeks teen Engeland en Frankryk met die derde span, waarskynlik Georgië, slaags wees. Dit moet nog bevestig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 0
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 162/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.36
-1.0%
Rand - Pond
21.30
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,799.50
+0.6%
Silwer
23.57
+2.2%
Palladium
1,963.00
+1.7%
Platinum
1,033.37
+2.4%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos