Rekords spat op Super-interhoër in Roodepoort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brian Raats van die Hoërskool Garsfontein het op ’n hoogte van 2,20 m oor die dwarslat geseil in die o.19’s se hoogspring. Foto: Marius Nortjé
Brian Raats van die Hoërskool Garsfontein het op ’n hoogte van 2,20 m oor die dwarslat geseil in die o.19’s se hoogspring. Foto: Marius Nortjé

Die Gautengse skole-atletiekseisoen het verlede week sy hoogtepunt bereik op die Super-interhoër-byeenkoms waar die Helpmekaar Kollege van Johannesburg en die Afrikaanse Hoër Seuns- en Meisieskool Groep 1 oorheers het.

Voordat die aandag na skolerugby en netbal verskuif, moes die atlete vir oulaas eers sake in die Ruimsig-stadion uitspook, en hoewel baie van die bene nog moeg sou wees ná die Jakarandastad se A-bond-interhoërbyeenkoms net vyf dae voor dít, was daar geen tekort aan uitblinkers nie.

Rekords het in 11 nommers getuimel met Affies se meisies en Prestige College wat elk vir drie hiervan verantwoordelik was, terwyl die Hoërskool Zwartkop ook in twee nommers op die vorige bestes verbeter het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 65/2
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.34
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,798.84
+0.5%
Silwer
23.52
+2.0%
Palladium
1,962.00
+1.6%
Platinum
1,028.46
+1.9%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos