Rugbyveld by Grey High in Gqeberha na Siya Kolisi genoem

akkreditasie
Siya Kolisi in Durban vroeër vanjaar nadat hy as SA Rugby se Speler van die Jaar-prys vir 2021 aangewys is. Foto: Gallo Images
Siya Kolisi in Durban vroeër vanjaar nadat hy as SA Rugby se Speler van die Jaar-prys vir 2021 aangewys is. Foto: Gallo Images

Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, se naam sal eersdaags oor sy alma mater se hoofrugbyveld pryk.

Die rugbyveld van die Grey High School in Gqeberha, waar Kolisi as leerling uitgedraf het voordat hy later die Springbokrugbytrui oor sy kop getrek het, sal volgende naweek amptelik as die Kolisi-veld hernoem word.

Die gebaar is om erkenning te gee aan Kolisi se prestasies, insluitende dat hy die eerste swart Springbokrugbykaptein geword het wat boonop die span tot ’n wêreldbeker-sege aangevoer het. Die Springbokke het in 2019 die Rugbywêreldbekertoernooi in Jokohama, Japan, gewen toe hulle Engeland in die eindstryd met 32-12 geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos