Skolerugby: Affies en Pretoria Boys High 117de keer slaags

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verdedigers van die Hoërskool Waterkloof vat Risima Sambo, linkervleuel van die Afrikaanse Hoër Seunskool, vas. Foto: Frans Lombard
Verdedigers van die Hoërskool Waterkloof vat Risima Sambo, linkervleuel van die Afrikaanse Hoër Seunskool, vas. Foto: Frans Lombard

Daar gaan Saterdag ’n “Boere-oorlog” in Pretoria wees wanneer die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) oorkant die treinspoor stap om die 117de keer met hul buurmanne Pretoria Boys High School swaarde te kruis.

Dié interskole lok jaarliks sowat 15 000 toeskouers en strek so ver terug as 1923.

Die besoekers het vanjaar ’n appeltjie te skil. Tussen 2009 en 2018 het dié derby in ietwat van ’n eensydige affêre ontaard met Affies wat elke keer aan die wenkant was en boonop in die meeste gevalle groot oorwinnings behaal het. Sake is in 2019 op sy kop gekeer toe Pretoria Boys High een van die opskuddings van die seisoen opgelewer het en met 38-21 behoorlik die botoon gevoer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos