Deel

Skolerugby: Noordvaal-reeks betree nou pylvak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Monument se regtervleuel Marcey de Waal stamp ’n verdediger van die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in die Noordvaal-kompetisie se Beker-afdeling af. Foto: Marius Nortjé
Die Hoërskool Monument se regtervleuel Marcey de Waal stamp ’n verdediger van die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in die Noordvaal-kompetisie se Beker-afdeling af. Foto: Marius Nortjé

Enkele spanne het dié naweek ’n laaste kans om hul aanspraak in die Noordvaal-kompetisie se onderskeie afdelings lewend te hou.

In die Beker-afdeling is spogreg in Krugersdorp op die spel wanneer die Hoërskool Monument en die Hoërskool Noordheuwel se paaie in hul laaste ligawedstryd kruis.

Albei spanne is reeds verseker van ’n plek in die halfeindronde met Monnas en die Hoërskool Garsfontein wat tuiswedstryde in die eerste uitklopronde sal aanbied. Die Nories se uitslag dié naweek sal egter bepaal wie hy op 20 Augustus die stryd sal aansê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.45
-1.0%
Rand - Euro
19.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,953.43
-1.3%
Silwer
23.02
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,859
+1.0%
Alle aandele
75,364
+0.9%
Hulpbronne 10
64,866
+0.9%
Industriële 25
102,426
+0.8%
Finansiële 15
15,415
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos