So lyk vanjaar se SA Skolespanne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Garsfontein en Blou Bulle se heelagter Michael Damon is in sy voorkeurposisie gekies vir die Suid-Afrikaanse Skolespan. Foto: Gallo Images
Die Hoërskool Garsfontein en Blou Bulle se heelagter Michael Damon is in sy voorkeurposisie gekies vir die Suid-Afrikaanse Skolespan. Foto: Gallo Images

Die Springbok-fabriek van Bloemfontein, Grey Kollege, het die grootste bydrae tot die Suid-Afrikaanse Skolespan gelewer, ondanks die feit dat die Vrystaat ná twee wedstryde op vanjaar se Cravenweek-toernooi steeds oorwinningloos is.

Die span van die Rosestad het vyf spelers in die Suid-Afrikaanse Skolespan en twee in die Suid-Afrikaanse Skole-A-span, wat gekies is voor die laaste dag van die o.18-Cravenweek by die Rondebosch Boys’ High School in Kaapstad.

Alfondso Isaacs (vleuel), Lukas Meyer (flank) en JF van Heerden (slot) het almal regmerkies langs hul name vir die beginspan van die SA Skolespan, met Casper Badenhorst (stut) en Caleb Abrahams (skrumskakel) wat onder die plaasvervangers tel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos