Unieke prestasie vir OP-skakelpaar

akkreditasie
Divan Moss (links) en Berwin Bosch (regs) speel al so lank saam as skakelpaar dat hulle omtrent instinktief weet wat die ander een volgende op die rugbyveld gaan doen. Foto: Verskaf
Divan Moss (links) en Berwin Bosch (regs) speel al so lank saam as skakelpaar dat hulle omtrent instinktief weet wat die ander een volgende op die rugbyveld gaan doen. Foto: Verskaf

Berwin Bosch en Divan Moss hoop om vanjaar darem in minstens een wedstryd saam as skakelpaar vir die Oostelike Provinsie se hoërskole-rugbyspan te speel.

Indien dit gebeur, sal dit die kroon span op ’n bykans ongelooflike prestasie waaraan dié twee jongelinge van Gqeberha al jare bou.

Hulle speel al saam van hul bulletjie-rugbydae by die Laerskool Charlo. Bosch was nog altyd skrumskakel en Moss losskakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.58
+0.4%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,800.98
-1.0%
Silwer
22.81
-3.0%
Palladium
2,289.76
-1.9%
Platinum
1,020.97
-1.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,056
-0.5%
Alle aandele
73,477
-0.4%
Hulpbronne 10
75,114
-0.2%
Industriële 25
90,551
-1.0%
Finansiële 15
15,009
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos