Geen trofee op spel in Virsekerbeker

akkreditasie
Die Hoërskool Monument hier in aksie teen die Hoërskool Waterkloof. Die skole sal hul aanslag in die Virsekerbeker-reeks kan voortsit, al is daar nie vanjaar ’n trofee op die spel nie. Foto: Frans Lombard
Die Hoërskool Monument hier in aksie teen die Hoërskool Waterkloof. Die skole sal hul aanslag in die Virsekerbeker-reeks kan voortsit, al is daar nie vanjaar ’n trofee op die spel nie. Foto: Frans Lombard

Die groen lig vir skolesport beteken dat die Virsekerbeker-reeks wel vanjaar sal voortgaan, maar geen kampioen gekroon sal word nie.

So het die Noordvaal Skolerugbyvereniging (NVSRV) Woensdag besluit op ’n vergadering by Midstream College waar die formaat van 2021 se weergawe van die reeks bespreek is.

Die kompetisie sou in 2020 sy 100ste bestaansjaar gevier het voordat dié partytjie deur die Covid-19-pandemie gepootjie is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos