Bafana-speler dra glo Omikron-variant na sy Europese span

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cafu Phete, Belenenses se Suid-Afrikaanse verdediger, speel hier vir Bafana Bafana.  Foto: Gallo Images
Cafu Phete, Belenenses se Suid-Afrikaanse verdediger, speel hier vir Bafana Bafana. Foto: Gallo Images

Dertien spelers van die Portugese klub Belenenses, wie se wedstryd Saterdag teen Benfica in ’n klug ontaard het voordat dit in die tweede helfte afgelas is, is positief vir die nuwe Omikron-variant getoets.

Belenenses was genoop om dié kragmeting met slegs nege spelers te begin nadat die koronavirus onder die span gemaai het. Die stryd is uiteindelik afgelas toe beserings die span tot net ses spelers verminder het.

Daar is nou bevestig dat al 13 spelers die Omikron-variant het, wat verlede week vir die eerste keer in Suid-Afrika ontdek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.4%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.53
+0.0%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,061.42
+2.9%
Platinum
1,048.51
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos