9 uit 10 van blaser se foute was teen Bafana, sê ontleder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bafana Bafana-middelveldspeler Ethan Brooks vee trane af by Safa se perskonferensie oor die formele klag wat hulle by Fifa gaan indien oor Sondag se wedstryd teen Ghana.  Foto: Gallo Images
Die Bafana Bafana-middelveldspeler Ethan Brooks vee trane af by Safa se perskonferensie oor die formele klag wat hulle by Fifa gaan indien oor Sondag se wedstryd teen Ghana. Foto: Gallo Images

Die skeidsregter in die Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd tussen Suid-Afrika en Ghana het Sondag 33 verkeerde besluite geneem – waarvan 30 (90,9%) teen Bafana Bafana was.

Vyf-en-twintig van daardie besluite (insluitend die omstrede strafdoel wat die enigste doel van die wedstryd opgelewer het) is in die eerste helfte geneem, en slegs vyf in die tweede helfte. Al vyf was boonop in die laaste kwartier, met die Senegalees Maguette N’Diaye so te sê foutloos in die halfuur ná halftyd.

En juis dít is waarom die skeidsregter-ontleder Andile Ncobo vas glo N’Diaye was bevooroordeeld en het die uitslag van die wedstryd gemanipuleer. Ghana het die wedstryd met 1-0 gewen om deur te dring tot die volgende ronde van die kwalifiseringstoernooi vir volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Katar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos