Bafana Bafana was tam ná reis, sê Broos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hugo Broos wissel ’n woordjie langs die kantlyn met Bongi Hlongwane. Foto: Gallo Images
Hugo Broos wissel ’n woordjie langs die kantlyn met Bongi Hlongwane. Foto: Gallo Images

Bafana Bafana se breier, Hugo Broos, het erken sy span het Dinsdagaand swaargekry in sy herontmoeting met Ethiopië en het dit toegeskryf aan die vermoeiende reis die vorige week na Ethiopië.

Suid-Afrika het dié spanne se tweede wedstryd in vier dae ter kwalifisering vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in die FNB-stadion in Johannesburg met 1-0 gewen danksy ’n eie doel vroeg in die wedstryd deur die besoekers.

“Dit (die reis) het ons ’n bietjie doodgemaak, ons was nie vars nie. Jy kon dit sien in die bene van die spelers,” het Broos gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos